Zackie Mostert en die baie beroemde hond

Zackie Mostert en die baie beroemde hond

Regular price R 95.00 Sale

Author:

Jaco Jacobs

Ages:

9-12 Years

Description:

Mevrou Langenhoven, Zackie-hulle se buurvrou, is WOEDEND! Zackie se hond het AL WEER haar pryswenner-petunias uitgegrawe ... en n NARE verrassing op haar grasperk gelos. Maar dan lees Zackie van n troeteldierkompetisie. Dalk kan hy vir almal bewys hy het die heel SLIMSTE en GEHOORSAAMSTE hond in Granaatstraat!

 In Stock

Sale

Unavailable

Sold Out